Psalms 41:12-14 Die Boodskap (DB)

12. My vyande kon my nie onderkry nie. Daaraan weet ek dat U my liefhet.

13. Ek was onskuldig. U het dit vir almal gewys. En U hou my vas.U is altyd by my.

14. Prys die Here, die God van Israel. Prys Hom vir altyd.Hy sal altyd sy kinders se God wees.Dit is die volle waarheid!

Psalms 41