Numeri 9:1-2 Die Boodskap (DB)

1. In die lente van die tweede jaar na die uittog uit Egipte, terwyl hulle nog in die Sinaiwoestyn was, het die Here met Moses gepraat. Hy het vir hom gesê:

2. “Die Israeliete moet die paasfees op die regte tyd en op die regte manier vier;

Numeri 9