Numeri 33:15-25 Die Boodskap (DB)

15. Hulle het toe van Refidim af na die Sinaiwoestyn getrek.

16. Hierna het die Israeliete op die volgende plekke oorgebly: Kibrot-Taäwa,

17. Gaserot,

18. Ritma,

19. Rimmon-Peres,

20. Libna,

21. Rissa,

22. Kehelata,

23. Har-Sefer,

24. Garada,

25. Makhelot,

Numeri 33