Numeri 32:6 Die Boodskap (DB)

Moses antwoord toe: “Verstaan ek reg: Julle wil aan hierdie kant van die rivier bly terwyl die res van julle volksgenote aan die oorkant moet gaan veg vir wat aan hulle behoort?

Numeri 32

Numeri 32:2-16