Numeri 26:11-15 Die Boodskap (DB)

11. Korag se seuns is egter nie dood nie.

12. Die families in die stam van Simeon was dié van Jemuel, Jamin, Jakin,

13. Serag en Saul.

14. Die Simeonfamilies was altesaam 22 200 man.

15. Die families in die stam van Gad was dié van Sifjon, Gaggi, Suni,

Numeri 26