Numeri 24:23-25 Die Boodskap (DB)

23. Hierdie was Bileam se laaste uitspraak: “Wie kan bly lewe as God dit nie wil hê nie?

24. Daar kom skepe van Siprus af, hulle sal vir Assirië en Heber aanval, maar hulle sal self ook vernietig word.”

25. Toe is Bileam huis toe en Balak het sy eie koers ingeslaan.

Numeri 24