Numeri 19:12 Die Boodskap (DB)

So ’n persoon moet homself op die derde en die sewende dag met die reinigingswater was, en dan kan hy weer godsdienstige take verrig. Indien hy dit nie presies so doen nie, bly hy onrein.

Numeri 19

Numeri 19:6-22