Numeri 14:35 Die Boodskap (DB)

Ek belowe julle, Ek gaan al hierdie dinge laat gebeur met hierdie slegte klomp mense wat teen My in opstand gekom het. Hulle sal almal hier in die woestyn doodgaan. Ek, die Here, sê dit!”

Numeri 14

Numeri 14:26-44