Nehemia 7:31-39 Die Boodskap (DB)

31. Mikmas 122,

32. Bet-El en Ai 123,

33. Nebo 52,

34. Elam 1 254,

35. Garim 320,

36. Jerigo 345,

37. Lod, Gadid en Ono 721,

38. Senaä 3 930.

39. “Die volgende is ’n lys van die priesterfamilies wat teruggekom het: Jedaja, uit die huis van Jesua, 973,

Nehemia 7