Nehemia 13:17 Die Boodskap (DB)

Ek het ernstig met die leiers van Juda hieroor gepraat: “Besef julle nie dat julle die sabbat verkeerd hou as julle sulke goddelose goed toelaat nie?” het ek gevra.

Nehemia 13

Nehemia 13:14-26