Matteus 19:3 Die Boodskap (DB)

’n Klomp Fariseërs het ook daar opgedaag. Hulle wou Jesus verneder met ’n strikvraag. “Kom ons hoor ’n bietjie wat jy dink. Mag ’n man sommer om enige rede van sy vrou skei?”

Matteus 19

Matteus 19:1-4