Markus 8:16 Die Boodskap (DB)

Die dissipels wonder toe onder mekaar waarom Jesus nou juis dit sê. “Dit is seker omdat ons nie genoeg brood saamgebring het nie,” dink hulle toe.

Markus 8

Markus 8:13-18-19