Markus 4:39 Die Boodskap (DB)

Jesus staan toe op en praat streng met die wind en die golwe: “Stil! Word rustig.” Dadelik het die wind gaan lê en alles was heeltemal kalm.

Markus 4

Markus 4:31-41