Lukas 7:40 Die Boodskap (DB)

Jesus het baie goed geweet wat Simon dink. Hy sê toe vir hom: “Simon, daar is iets wat Ek graag vir jou wil vertel.” “Praat maar. U is mos die leermeester. Ek luister,” het Simon geantwoord.

Lukas 7

Lukas 7:32-42