Lukas 2:10 Die Boodskap (DB)

Maar die engel het vir hulle gesê: “Moenie bang wees nie. Ek het baie goeie nuus vir julle; nuus waaroor julle nog baie lank gaan feesvier. Hierdie goeie nuus is ook vir die hele volk bedoel:

Lukas 2

Lukas 2:6-12