Lukas 16:25 Die Boodskap (DB)

“Maar Abraham sê vir hom: ‘Dink so ’n bietjie terug. Daar op die aarde het jy alles gehad wat jou hart begeer. Maar Lasarus het net swaargekry. Nou is die rolle omgekeer. Nou is Lasarus gelukkig, en jy ly baie. Weet jy, dis nou te laat om iets daaraan te doen.

Lukas 16

Lukas 16:17-30