Lukas 14:7 Die Boodskap (DB)

’n Rukkie later, toe die gasheer vir die gaste sê om te kom aansit vir ete, merk Jesus op hoe almal skarrel om die beste plekke aan tafel te kry.

Lukas 14

Lukas 14:3-15