Levitikus 25:45 Die Boodskap (DB)

Jy mag ook die kinders van buitelandse werkers wat by jou woon en die kinders van hulle families wat in jou land gebore is, vir slawe aankoop. Hulle word deel van jou roerende goedere.

Levitikus 25

Levitikus 25:35-50