Levitikus 16:6 Die Boodskap (DB)

Hy moet die bul wat hy vir homself gekry het nader bring na die tent toe om dit te offer. Hy sal daarmee vir sy kinders se sonde betaal en vrede maak tussen die Here en sy eie mense.

Levitikus 16

Levitikus 16:1-7