Levitikus 16:23 Die Boodskap (DB)

“Aäron gaan dan weer terug na die tent toe. Hy trek die linneklere uit wat hy aangehad het toe hy in die afgesonderde deel agter die gordyn ingegaan het en los die klere daar.

Levitikus 16

Levitikus 16:14-32