Levitikus 15:10 Die Boodskap (DB)

Enigiemand wat raak aan iets waarop hierdie man gesit het of dit ronddra, word ook onaanvaarbaar vir die res van die dag. Hy moet sy klere en homself gaan skoonmaak.

Levitikus 15

Levitikus 15:9-17