Klaagliedere 3:64-66 Die Boodskap (DB)

64. Betaal hulle terug, Here, vir elke ding wat hulle aan my gedoen het.

65. Laat hulle al slegter word en straf hulle dan daarvoor.

66. Sit hulle agterna met u woede en roei hulle heeltemal uit op die aarde.

Klaagliedere 3