Josua 9:19 Die Boodskap (DB)

Maar die leiers van Israel het gesê: “Ons het ’n eed voor die Here die God van Israel teenoor die Gibeoniete afgelê. Ons mag nou niks aan hulle doen nie.

Josua 9

Josua 9:14-27