Josua 7:16 Die Boodskap (DB)

Die volgende môre vroeg het Josua die Israeliete in stamverband laat aantree. Toe is die stam van Juda uitgewys.

Josua 7

Josua 7:12-21