Josua 24:32 Die Boodskap (DB)

Die volk het Josef se liggaam wat hulle uit Egipte saamgebring het, in Sigem begrawe op die stuk grond wat Jakob by die kinders van Gamor, die vader van Sigem, vir 100 stukke silwer gekoop het. Josef se nageslag het daar gebly.

Josua 24

Josua 24:25-33