Josua 22:1-2 Die Boodskap (DB)

1. Daarna het Josua die stamme van Ruben, Gad en die halwe Manassestam nader geroep.

2. Toe sê hy: “Julle het alles gedoen wat Moses gevra het julle moet doen en julle het al my opdragte uitgevoer.

Josua 22