Josua 19:9 Die Boodskap (DB)

Simeon het ’n deel van Juda se grondgebied gekry omdat die gebied wat aan Juda toegeken was, eintlik te groot was vir die aantal mense in dié stam.

Josua 19

Josua 19:6-12