Josua 13:23 Die Boodskap (DB)

Die wesgrens van Ruben se grondgebied was die Jordaan. Al die dorpe en stede in hierdie gebied was die erfdeel van die families van die stam van Ruben.

Josua 13

Josua 13:21-27