Jona 1:16-17 Die Boodskap (DB)

16. Dit het die matrose baie groot respek vir die Here gegee. Hulle het net daar ’n offer vir Hom gebring en belowe dat hulle Hom voortaan sal aanbid.

17. Die Here het ’n groot vis gestuur om Jona in te sluk. Jona was drie dae lank binne-in die vis.

Jona 1