Johannes 8:22 Die Boodskap (DB)

Die Jode vra toe onder mekaar: “Hierdie praatjies dat hy kwansuis na ’n plek toe gaan waar ons nie kan kom nie, klink maar verdag. Is hy dan van plan om selfmoord te pleeg?”

Johannes 8

Johannes 8:15-26