Johannes 15:13 Die Boodskap (DB)

As jy regtig jou liefde wil ‘toets’, toets dit hieraan: liefde beteken om bereid te wees om doodgemaak te word ter wille van jou vriende, net omdat hulle jou vriende is.

Johannes 15

Johannes 15:11-23