Johannes 15:11 Die Boodskap (DB)

“Weet julle hoekom sê Ek al hierdie dinge vir julle? Ek wil hê julle moet dieselfde vreugde en genot hê as Ek. Daar moet geen einde aan wees nie. Die geheim daarvoor is dit:

Johannes 15

Johannes 15:4-15