Job 4:1-2 Die Boodskap (DB)

1. Toe het Elifas, wat van Teman af kom, Job geantwoord:

2. “Sal jy geduldig met my wees en my toelaat om te praat? ’n Mens kan nie eintlik jou mond hou nie, weet jy!

Job 4