Job 39:36-38 Die Boodskap (DB)

36. Job het die Here geantwoord en gesê:

37. “Ek is eintlik niks! Wat kan ek U antwoord? Ek sal my hand op my mond sit en stilbly.

38. Ek het alreeds te veel gesê, ek het niks meer om te sê nie.”

Job 39