Job 36:27-29 Die Boodskap (DB) Hy laat die waterdamp opstyg en maak daarvan reën. Die reën val dan uit die wolke op die mense neer en almal kan dit geniet.