Job 33:1-2 Die Boodskap (DB) Elihu het vir Job gesê: “Job, ek wil graag hê jy moet luister na wat ek te sê het. Ek is reg om te begin praat.