Job 3:1-3 Die Boodskap (DB)

1. Toe Job uiteindelik begin praat, wou hy weet hoekom hy ooit gebore is.

2. Hy het gesê:

3. “Ek moes nooit gebore gewees het nie. Ek moes nooit eens begin bestaan het nie.

Job 3