Jesaja 66:22 Die Boodskap (DB)

Julle nageslag en julle naam sal voortbestaan, sê die Here, net so seker as wat die nuwe hemel en aarde wat Ek maak, voor My sal bly staan.

Jesaja 66

Jesaja 66:21-24