Jesaja 65:11 Die Boodskap (DB)

Maar party van julle het mos van die Here af weggegaan. Julle het die Here se tempel uit julle gedagtes weggeskuif. Julle aanbid eerder die geluksgod en die noodlotsgod.

Jesaja 65

Jesaja 65:6-19