Jesaja 51:18 Die Boodskap (DB)

Van almal wat jy in die wêreld gebring het, is daar nie ’n enkele een wat vir jou die pad kan wys nie. Van almal wat jy grootgemaak het, is daar nie een wat jou kan ondersteun nie.

Jesaja 51

Jesaja 51:16-23