Jesaja 40:24 Die Boodskap (DB)

Hulle is soos ’n plant wat skaars geplant is en begin wortelskiet of God laat ’n wind daaroor waai wat dit uitdroog. Hulle waai in ’n storm weg, soos wind stukkies gras wegwaai.

Jesaja 40

Jesaja 40:20-26