Jesaja 36:20 Die Boodskap (DB)

Daar was nog nie een god wat sy land en sy mense teen my kon verdedig nie, nie een nie! Wat gee julle die idee dat die Here Jerusalem kan red?”

Jesaja 36

Jesaja 36:12-22