Jesaja 19:13 Die Boodskap (DB)

Die sogenaamde leiers van Soan is almal lagwekkend kinderagtig. En dié van Memfis is almal onderduims. Egipte se leiers het hulle land op ’n dwaalspoor gelei.

Jesaja 19

Jesaja 19:12-22