Jesaja 10:29 Die Boodskap (DB)

Hulle trek oor die bergpas en slaap die nag in Geba. Daar is paniek in Rama, en in Saul se stad, Gibea, slaan die mense op die vlug.

Jesaja 10

Jesaja 10:21-34