Jeremia 51:57 Die Boodskap (DB)

Die Here is Koning en sterker as alles en almal. Hy sê: “Ek sal die leiers dronk maak. Dit sluit in die senior amptenare, raadgewers, offisiere en soldate. Hulle sal aan die slaap raak en nooit weer wakker word nie.”

Jeremia 51

Jeremia 51:51-60