Jeremia 51:31 Die Boodskap (DB)

Van oraloor kom boodskappers aangehardloop met nuus vir die koning van Babel dat alles verlore is. Daar is nie meer hoop nie, want die stad is van alle kante af ingeval.

Jeremia 51

Jeremia 51:30-36