Jeremia 47:7 Die Boodskap (DB)

Maar hoe kan die swaard stil wees as Ek, die Here, dit ’n opdrag gegee het om te doen? Almal in Askelon en die kusvlakte moes doodgemaak word. Ek, die Here, het gesê dat dit gedoen moet word.”

Jeremia 47

Jeremia 47:3-7