1. Toe Jeremia klaar gepraat het en gesê het wat die Here wou hê hulle moes hoor,
2. het Asarja seun van Hosaja en Joganan seun van Kareag en party van die arrogante mans by hulle vir Jeremia gesê: “Jy lieg! Die Here ons God het jou nie gestuur om vir ons te sê ons mag nie in Egipte gaan bly nie!