Jeremia 35:18 Die Boodskap (DB)

Maar vir die Rekabiete het Jeremia gesê: “Die Here is sterker as alles en almal. Hy is die God van Israel. Hy sê: Julle het julle voorvader Jonadab gehoorsaam in alles wat hy gevra het. Julle het al sy voorskrifte uitgevoer soos hy van julle verwag het.

Jeremia 35

Jeremia 35:12-19