1. Die Here het met Jeremia oor die Rekabiete gepraat.
2. In dié tyd was Jojakim die koning van Juda. Hy het gesê:
2. “Gaan na die plek toe waar die Rekabiete bly. Nooi hulle om saam met jou na die tempel van die Here te kom. Vat hulle na een van die vertrekke binne-in die tempel en gee vir hulle wyn om te drink.”